Riku Lätti's music
Riku Lätti's music
  • 189
  • 99 765
Taboeksjou episode 7: Riku Lätti lees Taboek (die eerste deel tot bl. 20)
naledi.co.za/product/taboek/
Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers.
» Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in
Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van
alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die
grootste verrassing - selfs ons opvattings oor die teologie.
- Koos Kombuis
» Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek
waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om
nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings
van bestaan nie.
- Dana Snyman
» Met ’n Taboek oor god lewer Riku Lätti ’n speelse pleidooi vir die aan-
vaarding van alles wat is omdat dit is.
- Danie Marais
#afrikaans #afrikaanspoësie #Poësie #afrikaansemusiek #Gedigte #god
Переглядів: 105

Відео

Victor S. Wolf - Lay Me
Переглядів 5821 годину тому
There's a golden glow in the sunny cloud today And it makes you wonder as times slips Where it goes, where it's been and when it's back There's a certain sunray attracts me everyday Every sun is just a star up in the sky Every man is just a woman in disguise Every moment is a moment that goes by Bye bye There's a golden light deep inside your skin That shines bright beyond where you begin That ...
Taboekgesprek: Riku Lätti met Jonathan Amid - live Oude Leeskamer 24 Julie 2024
Переглядів 3821 годину тому
Sluit aan by Jonathan Amid en Riku Lätti, sanger en liedjieskrywer, vervaardiger, skrywer, en filmmaker, om Riku se digkuns-debuut, Taboek, te bespreek. Die gedigte, beslis ’n versameling wat die tonge sal laat klap oor die volgende ruk, sal die duo die geleentheid bied om dieper te delf in wat Dana Snyman beskryf as “aangrypende meditasies oor die heilige en die onsekere.” Riku sal ook die mid...
Taboeksjou - Episode 6 - Die Koelkamers (Paternoster) - 4 Vertonings in 1 Dag
Переглядів 27414 днів тому
Episode 6 : Die Taboeksjou gaan Paternoster toe met Die Wasgoedlyn: Churchil Naudé, Jackie Lätti en Riku Lätti wat vier vertonings in een dag opvoer in die Koelkamers Teater (www.diekoelkamers.com) Die oggend is daar 'n kindersjou: Janneman in die Diereryk met musiek: distrokid.com/hyperfollow/rikultti/cRwk Die Middag is daar 'n vertoning van die pryswennende film "The Voice Behind the Wall" (D...
Alles is Natuurlik - uit: Taboek - Riku Lätti
Переглядів 129Місяць тому
'n Gedig uit Taboek deur Riku Lätti beskikbaar van naledi.co.za/product/taboek/ #Taboek #afrikaans "#poësie
Seil deur die ruimte (Riku Lätti) Langkloof Art Gallery & Sculpture Garden (Artist: Sheena Ridley)
Переглядів 43Місяць тому
sal jy vir my by die voordeur kry met jou tas in jou hand want ons het plekke om te gaan ons laai die kar kry koffie by die meul as die son ons kry is it net weer ek en jy sal jy vir my by die voordeur kry en ek vir jou op die pad kan ons besluit waarheen om te ry op die pad kan ons besin waar ons weer begin die wind waai deur die ruit en ek is vasbesluit ek en jy seil deur die ruimte in ons ru...
Taboeksjou episode 5 "Left Behind" deur Anria Delport (boekbekendstelling)
Переглядів 255Місяць тому
Left Behind se boekbekendstelling is 14 Junie 18:00 - 20:00. by Blaauwklippen - R44, Strand Road, Stellenbosch. RSVP by Tertia Swart 078 648 8618 of Tertia@maledi.co.za Anria Delport moes op twaalfjarige ouderdom haar pa aan die dood afstaan nadat hy sy eie lewe geneem het. Dertig jaar later, so oud as wat haar pa was tydens sy afsterwe, het sy nou ’n boek oor haar ervaring geskryf - Left Behin...
Taboeksjou episode 4 - Die Onpopulêre Opinie + Onder jou asem - Riku Lätti (Live)
Переглядів 1692 місяці тому
Episode 4 : Riku Lätti lees die gedigte "Die Onpopulêre Opinie" en "the I of the beer holder". Daarna 'n live performance van "Onder jou Asem" van die album: 'n Pleister vir my Nerwe distrokid.com/hyperfollow/rikultti/n-pleister-vir-my-nerwe Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers. naledi.co.za/product/taboek/ » Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n ...
Taboeksjou episode 3 - Nardus du Plooy : Tankwa (live)
Переглядів 1762 місяці тому
Naledi Online Home / Poësie / Digbundel / Taboek Nuwe Vrystellings, Digbundel Taboek beskikbaar by : naledi.co.za/product/taboek Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die grootste verrassing - selfs ons opvattings oor d...
Taboeksjou - Episode 2 - Gesprek met Ivan Lätti (Onrus)
Переглядів 3412 місяці тому
naledi.co.za/product/taboek/ Episode 2, 'n gesprek met Ivan Lätti, pa van Riku Lätti, oor waar die idees van Taboek oorspronklik gevorm het. Gesprekke oor God, die heelal en die bron van alle lewe. Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers. » Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvat...
Die Liefde in my - Nardus du Plooy & Riku Lätti & NP van Wyk Louw (live)
Переглядів 1132 місяці тому
'n toonsetting van 'n gedig deur NP van Wyk Louw deur Nardus du Plooy van Die Kaalkop Waarheid #afrikaans #afrikaansemusiek #NPvanWykLouw #Gedig
TABOEKSJOU - episode 1 - Hier kom die boeke
Переглядів 2262 місяці тому
naledi.co.za/product/taboek/ Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers. » Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die grootste verrassing - selfs ons opvattings oor die teologie. - Koos Komb...
Ontsnap om te vind - Kuns by die Karoo Art Hotel - Was Daar - Barrydale
Переглядів 3193 місяці тому
see the Full storie at vryeweekblad.com visit karooarthotel.co.za musiek: Philip de Vos : Wasgoedlyn Woorde distrokid.com/hyperfollow/wasgoedlynwoorde/philip-de-vos Rian Malan, Jezebel distrokid.com/hyperfollow/diewasgoedlyn/die-wasgoedlyn-volume-1 Bacchus Nel : Sy in Snamakwaland ua-cam.com/video/BtTXHT5K9yI/v-deo.html Rian Malan : ons almal moet bid dat die kar nog daar is distrokid.com/hyper...
Radio Lava - Om en Om
Переглядів 1193 місяці тому
Video = beautiful creation by Pierre Smith song: Om en Om, group: Radio Lava song: Arnaud van Vliet with: Jahn Beukes radiolava.bandcamp.com/track/om-en-om
Die Kaappunters - Buite Beheer
Переглядів 103 місяці тому
Die Kaappunters debut album: distrokid.com/hyperfollow/diekaappunters/die-kaappunters Sy kom voor sy is buite beheer Sy het n lang stamboom en n langer geweer Sy het haarself so lief sy kry n knop in die keel Sy het die groot belief dat sy niemand verveel Sy is n kunstenaar en sy woeker daarmee Sy het die liewe Heer om haar pinkie ek sweer Sy het hul almal mal hulle almal ‘t geval Hulle kruip d...
Walker Bay Modern Art (Hermanus) - Chanson Française Populaire
Переглядів 473 місяці тому
Walker Bay Modern Art (Hermanus) - Chanson Française Populaire
Ons Swerwe Saam - (song: Riku Lätti)
Переглядів 1645 місяців тому
Ons Swerwe Saam - (song: Riku Lätti)
Riku Lätti - Lewende Sonskyn (Live)
Переглядів 1655 місяців тому
Riku Lätti - Lewende Sonskyn (Live)
Die Kaappunters - My obsessie
Переглядів 1325 місяців тому
Die Kaappunters - My obsessie
HA!man Wellington tree op in Wellington Sondag 18 Feb on 16h00
Переглядів 295 місяців тому
HA!man Wellington tree op in Wellington Sondag 18 Feb on 16h00
Victor S. Wolf - Will my heart remain
Переглядів 436 місяців тому
Victor S. Wolf - Will my heart remain
Sunday's like this - Riku Lätti (Akoesties)
Переглядів 1437 місяців тому
Sunday's like this - Riku Lätti (Akoesties)
Portchie - van Tweeling tot Trafalgar Square
Переглядів 1869 місяців тому
Portchie - van Tweeling tot Trafalgar Square
Die Kaalkop Waarheid - In die Kaap
Переглядів 1099 місяців тому
Die Kaalkop Waarheid - In die Kaap
Anne van Green Gables - Naledi boekbekendstelling - Jackie Lätti - Bordienghuis
Переглядів 13110 місяців тому
Anne van Green Gables - Naledi boekbekendstelling - Jackie Lätti - Bordienghuis
Willem Mulder - Vermiste mense (Koos Doep)
Переглядів 10510 місяців тому
Willem Mulder - Vermiste mense (Koos Doep)
Mari Latti 1944 - 2023
Переглядів 35310 місяців тому
Mari Latti 1944 - 2023
John Bold - Blouberg se Strand
Переглядів 21910 місяців тому
John Bold - Blouberg se Strand
Bacchus Nel - Ou Blou Skoene
Переглядів 38211 місяців тому
Bacchus Nel - Ou Blou Skoene
Anne van Green Gables A Bordienghuis Wellington 12 Augustus 23
Переглядів 4111 місяців тому
Anne van Green Gables A Bordienghuis Wellington 12 Augustus 23

КОМЕНТАРІ

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 День тому

    Antoinette jou woorde raak nie net ons Harte aan nie, maar ons Siel, daar waar ons Dink, daar waar ons voel, Baie Dankie, van ons hart na joune. 🌟🌟🌹

  • @martiebresler5453
    @martiebresler5453 2 дні тому

    Wonderlik!!! In die Energie was ek absoluut deel vd gesprek ... elke Wese is Uniek op hiri aardse bestel op sy/haar eie Spiraal van Vibrasie en Frekwensie in dié groeiproses van Wil en Keuse...

  • @friedadutoit549
    @friedadutoit549 3 дні тому

    Jinne dit is so mooi om net jou rustige stem te hoor.Ek raak so nostalgies.Baie dankie.

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 8 днів тому

    Kiff tune well done

    •  5 днів тому

      Dankie Liewe Milo, dankie dat jy elke keer kom inloer en luister na elke liewe tune wat ek oplaai, waardeer dit baie, ek vermoed jy is my meeste lojale kyker

    • @miloviviers9828
      @miloviviers9828 5 днів тому

      Ek loop waar liede le.Ek waardeer die liefde in jou musiek...I get it... dis hoekom

  • @henningjansevanvuuren185
    @henningjansevanvuuren185 9 днів тому

    Dankie vir die deel, dit was ‘n heerlike bederf: gusto en sinergie en die ander lekker dinge. Voorspoed met al die planne. 👍🥂

    •  9 днів тому

      Dankie Henning vir die goeie idee

  • @BttrFlyBlu
    @BttrFlyBlu 26 днів тому

    Gaan sommer dadelik bestel. 😊

  • @JackStoneWorld
    @JackStoneWorld 27 днів тому

    nice man !

  • @designmaraja7035
    @designmaraja7035 Місяць тому

    🎉❤❤❤❤❤

  • @elzetpedersen2142
    @elzetpedersen2142 Місяць тому

    Die trane loop. Mis julle♡

  • @Renette-ry9td
    @Renette-ry9td Місяць тому

    Wow! Riku, julle. Dankie. Ek gaan bene breek om daar te kom.

    •  Місяць тому

      Jippie! Sien jou daar

    • @CreeperTrixGaming-eb4yk
      @CreeperTrixGaming-eb4yk Місяць тому

      wie se bene wil jy breek? Asking for a friend

  • @elmarieclaassens8314
    @elmarieclaassens8314 Місяць тому

    Kan nie wag om te koop nie.

    •  4 дні тому

      baie dankie!

  • @elmarieclaassens8314
    @elmarieclaassens8314 Місяць тому

    💚🌱💚

  • @thenyloncurtain
    @thenyloncurtain 2 місяці тому

    ❤❤❤

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 місяці тому

    Uitstekend Video! Mis dit! Groete uit Lima Peru

    •  2 місяці тому

      Wow, Peru, dis cool, bly jy geniet dit!

  • @alwynvanzyl469
    @alwynvanzyl469 2 місяці тому

    Lieflik.

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 2 місяці тому

    Woderlik my bra wat n juweel

    •  2 місяці тому

      Dankie brother Milo!

  • @evntr2914
    @evntr2914 2 місяці тому

    Wonderlik!

  • @ShiftyMediaOfficialChannel
    @ShiftyMediaOfficialChannel 2 місяці тому

    Kief!

  • @DieTinBach
    @DieTinBach 2 місяці тому

    Fantasties. ❤❤❤

  • @churchilnaude
    @churchilnaude 2 місяці тому

    Lekker!

  • @yvonnelenders5986
    @yvonnelenders5986 3 місяці тому

    This is very beautiful. I fully understand what she talking about as I speak Afrikaans. It would have lovely if it had English subtitles so that many more people could appreciate its beauty

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 3 місяці тому

    Pragtig

  • @willimwelsyn5353
    @willimwelsyn5353 3 місяці тому

    YES!

    •  3 місяці тому

      Liefde

  • @maertykeller2779
    @maertykeller2779 4 місяці тому

    SO DELGHTFUL!

  • @Bruinsuiker
    @Bruinsuiker 4 місяці тому

    Geseen met n omblik indie wind tnx riku ek voel jou man

  • @yardleybottles6025
    @yardleybottles6025 4 місяці тому

    Really enjoyed this, thanks for posting!

  • @vetseun1
    @vetseun1 5 місяців тому

    So maklik mooi.

  • @elloohno1349
    @elloohno1349 5 місяців тому

    baie mooi woorde

    •  5 місяців тому

      Baie baie dankie

  • @realexperienc
    @realexperienc 5 місяців тому

    Wens SO ek kon daar wees!

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 6 місяців тому

    kiff tune

    •  6 місяців тому

      dankie brother Milo

  • @hendrikpotgieter4501
    @hendrikpotgieter4501 7 місяців тому

    Ek laaik jou akkoord progressie keuses, Riku! 😌

  • @adriannavanderpoll4745
    @adriannavanderpoll4745 7 місяців тому

  • @hannavanderberg1673
    @hannavanderberg1673 8 місяців тому

    🎉

  • @riaanpretorius694
    @riaanpretorius694 9 місяців тому

    Baie nice

  • @ritapieterse3967
    @ritapieterse3967 9 місяців тому

    Nice!

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 10 місяців тому

    wonderlikke mooi song en production

  • @gerhardolivier5678
    @gerhardolivier5678 10 місяців тому

    Riku Latti, definitief 'n naam wat nie bekend genoeg is nie

  • @mathshomeworkhelpaugusta6098
    @mathshomeworkhelpaugusta6098 10 місяців тому

    Hallo John Bold- jou musiek so vars en oorspronklik!!

  • @ritapieterse3967
    @ritapieterse3967 10 місяців тому

    Bevange mooi❤

  • @ritapieterse3967
    @ritapieterse3967 10 місяців тому

    So hou ons afrikaanse kultuur hoog!

    • @riaanpretorius694
      @riaanpretorius694 10 місяців тому

      Riku se insette en invloed en bydrae in Afrikaanse musiek is regtig priceless. Hy weet nie hoe baie hy vir die bedryf beteken nie.

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 11 місяців тому

    Lekker lekker bra

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 11 місяців тому

    Lekker my bra lekker

    •  11 місяців тому

      Dankie wyse broeder in die Ooste

  • @DieTinBach
    @DieTinBach 11 місяців тому

    Bacchus Inceptionised. Love dit.

    •  11 місяців тому

      Dankie Gideon, jy's die ultimate enabler

  • @gabrielmaritz2787
    @gabrielmaritz2787 11 місяців тому

    Dis soos 'n Afrikaanse beatnik byeenkoms. Regtig befok. 'n Oomblik van vreugde en introspeksie. Pragtig.

  • @clayauslewis4236
    @clayauslewis4236 Рік тому

    Incredible!

  • @withaak
    @withaak Рік тому

    A genius. Makes me homesick as hell.

  • @x-ray2329
    @x-ray2329 Рік тому

    Where did u get it

  • @albertusvdwesthuyzen4305
    @albertusvdwesthuyzen4305 Рік тому

    Pragtig!!

  • @celestevanbeek9388
    @celestevanbeek9388 Рік тому

    Vreeslik mooi!